1. Home
  2. Recepten
  3. Bijgerecht
  4. Afrikaanse keuken
  5. Karoo Boereworst

Karoo Boereworst

  • Afrikaans, Bijgerecht
  •  30-60 min.
  • Geplaatst op 11-10-2016

Ingrediënten 10 personen


500 g beesvleis
500 g varkvleis
1 kg skaapvleis ‚€" nie te maer nie
250 g varkspek [ ongerook ]
12.5 ml port
25 ml druifasyn
12.5 ml brandewyn
3 t sout
3 ml geskroeide koljander [ fyn gestamp]
3 ml witpeper
3 ml neutmuskaat ‚€" vars
1 ml fyn naeltjies
3 ml marjoram
6 salieblare fyngekap
1 e lemoenskil fyn geraper [ net die geel gedeelte ]
worsderms



Karoo Boereworst
Karoo Boereworst

uit hartje Karoo

Afrikaans woordeboek https://translate.google.nl/?hl=nl

Deel dit recept

Ontdek meer:

Bereidingswijze

Sny al jou vleis in blokkies, strooi jou speserye oor , asook die sout , laat staan ‚€ėn ruk. maal nou die vleis. sny die varkspek in baie klein blokkies en strooi oor die vleis. sprinkel die vloeistowwe oor en meng met jou vingers se punte, liggies tog deeglik. stop.

ek dink die geheim le ook in die gaarmaak. vir my moet wors net ‚€" net gaar wees, tog nie droog gebraai nie, as jy hom pan gaar maak gooi ‚€ėn bietjie water onder in die pan en as jy hom vuurgaarmaak rol hom dig op en draai net een keer om, moet nie prik nie.**

Bron

Suidwesters Maak Kos



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika


Reacties (0)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Leuk kookboek om te volgen
?
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top