1. Home
  2. Recepten
  3. Hoofdgerecht
  4. Afrikaanse keuken
  5. Klewerige Varknek

Klewerige Varknek

  • Afrikaans, Hoofdgerecht
  •  > 120 min.
  • Geplaatst op 20-12-2015

Ingrediënten 6 personen


Een ontbeende varknek
1 vars gemmerknobbel, gesny in dun ringe (nie nodig om te skil nie)
3 groot knoffelhuisies, gekneus
1 rooi brandrissie, gehalveer
4 steranys
125 ml bruinsuiker
250 ml Chinese kookwyn (Shaoxing) of vervang met droë sjerrie wat 1/5de met water verdun is
125 ml oestersous
5 ml Chinese 5-speserye mengsel*



Klewerige Varknek
Klewerige Varknek

Die resep kom egter met €n waarskuwing: jou huismense en kuiermense gaan daarop aandring dat jy dit al om die ander dag maak, so lekker is dit.

Deel dit recept

Ontdek meer:

Bereidingswijze

Verhit oond tot 180⁰C. Plaas vark, gemmer, knoffel, rissie en steranys in €n diep, swaarboom oondpan met €n deksel wat stewig pas.
Roer suiker, kookwyn, oestersous en vyf-speserye in €n bakkie saam en roer tot suiker opgelos het.
Giet dit oor varknek en sit deksel op. Bak 2 ure (draai die vleis na €n uur om). Verhoog hitte na 200⁰C, bak nog 30 minute of tot vark sag is en die sous klewerig.
Haal deksel af, skep sous oor en bak oop vir nog 15 min.
Haal Vleis uit sous en los eenkant om te rus.
Kook die pansous af tot lekker taai.
Sny vleis in dun skywe, bedien op €n warm vleisbord en gooi pansouse bo-oor.

Lekker saam met jasmynrys en groenbone of broccoli.

Bron

Boerekos kook en geniet



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika


Reacties (0)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Leuk kookboek om te volgen
?
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top