1. Home
  2. Recepten
  3. Hoofdgerecht
  4. Afrikaanse keuken
  5. HOENDERPASTEI

HOENDERPASTEI

  • Afrikaans, Hoofdgerecht
  •  30-60 min.
  • Geplaatst op 14-12-2015

Ingrediënten 6 personen


Bestanddele:
1,5 kg Ontbeende Hoender
Steak & Chops' speserye
So 1 klein ui (fyn gesny en gebraai)
1 Aartappels (Klein blokkies gesny en gekook)
1 Wortel (Klein blokkies gesny en gekook) (opsioneel)
2 eetlepels Sago

Sous: (Meng alles saam)
1/2 Pakkies Knorr €Cream of Chicken€ sop
1/4 Pakkie Knorr €Thick White Onion€ sop
1/4 Pakkie Knorr €Brown Onion€ sop
Ongeveer 10 ml Koekmeel (nie maizena nie)
Ongeveer 2.5 ml Bisto souspoeier

Metode:
Kook hoender met sout en bietjie €Steak & Chops' speserye (nie te veel sout nie, want souse is ook sout) en ontbeen.
Kook aartappels en wortels apart.
Gebruik weer dieselfde sous waarin die hoender gekook is en sit hoender in €n groot pot.
Sit sago by en kook die hoender tot die sago deurskynend is €" roer net aanhoudend anders brand dit onder aan.
Gooi sousmengsel by en kook deur.
As dit te dun lyk, sit nog bietjie koekmeel by.
Sit aartappels en wortels by.

Rol deeg uit en druk in bakkies. Bak in oond teen 180º - nie tot heeltemal bruin nie, net gaar. Haal uit en sit vulsel in en dekseltjie bo-op. Smeer eier bo-oor en bak tot bruin.

As ek klein hoenderpasteitjies maak in die kolwyntjiepannetjies, dan bak ek nie eers die onderste deel nie €" smeer net eier aan die rant van die dekseltjie en druk vas op die onderste deel nadat die vulsel in is en smeer dan weer eier bo-oor.



HOENDERPASTEI
HOENDERPASTEI
HOENDERPASTEI
HOENDERPASTEI

€n Resep vir oud Suid-Afrikaners en hulle wie belangstel.

Deel dit recept

Ontdek meer:

Bereidingswijze

SKILFERKORSDEEG
250g Botter
250g Koekmeel
Knippie Sout
125ml Yswater

Sif meel en sout saam. Sny botter in blokkies en rol dit in meel. Voeg die yswater bietjie vir bietjie by en pers saam totdat dit €n bol deeg vorm. Druk dit plat en draai in plastiek toe. Bêre €n uur lank in die yskas en rol uit.

Die geheim van die deeg lê in die uitrol. Rol dit uit, vou die deeg weer toe van die hoeke af (soos €n koevert) en rol weer uit. Hierdie proses moet minstens sewe keer herhaal word vir die beste resultate.

Bron

Elizabeth Pieters (helaas Mei die jaar oorlede)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika


Reacties (0)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Leuk kookboek om te volgen
?
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top