Oondgebakte murgbene

  • Afrikaans, Lunch/Brunch
  • 60-120 min.
  • Geplaatst op 04-10-2015
  • Oondgebakte murgbene

    Oondgebakte murgbene

    Oondgebakte murgbene

Dié gereg het ek een Sondag geëet saam met pot-au-feu – Franse beesvleisbredie. Beesskenkels word gebruik en die murgbeen word uitgesny en later saam met die bredie gekook. Die murgbene is so lekker dat jy dit ooknet so in die oond kan bak en dan met 'n
pietersielieslaai voorsit..

Deel dit recept

Ingrediënten 6 personen
18 beesmurgbene
30 g platblaar-pietersielie, fyngekap
100 g kappertjiesade, fyngekap
½ ui, baie fyn gekap
sap van 1 suurlemoen (citroen)
10 ml olyfolie
suurdeegbrood
Boodschappen bestellen

Bereidingswijze

Verhit oond tot 200 °C. Plaas murgbene op 'n bakplaat en bak sowat 15 minute
in warm oond. Die murg moet aan die binnekant van die bene wegtrek. Maak
intussen die slaai. Meng pietersielie, kappertjiesade en ui in 'n mengbak. Voeg
suurlemoensap en olie by. Meng goed deur.

Bron

Lekker Resepte Vir Jagters en Boere.

Serveertip

Sit warm murgbene voor saam met
pietersielieslaai en snye geroosterde suurdeegbrood.

Laatste reacties

hans3333 avatar
hans3333 04-10-2015

ik gok dat het om het merg gaat met iets van peterselie en citroen dressing, maar helemaal snappen doe ik het niet.

Bewaren in kookboek

Selecteer hier je kookboek(en) of type hier om nieuwe kookboeken aan te maken

Over de plaatser

Doorsturen

Home Recepten