1. Home
  2. Recepten
  3. Afrikaanse keuken
  4. Oondgebakte murgbene

Oondgebakte murgbene

  • Afrikaans, Lunch/Brunch
  •  60-120 min.
  • Geplaatst op 04-10-2015

Ingrediënten 6 personen


18 beesmurgbene
30 g platblaar-pietersielie, fyngekap
100 g kappertjiesade, fyngekap
½ ui, baie fyn gekap
sap van 1 suurlemoen (citroen)
10 ml olyfolie
suurdeegbrood



Oondgebakte murgbene
Oondgebakte murgbene

Dié gereg het ek een Sondag geëet saam met pot-au-feu €" Franse beesvleisbredie. Beesskenkels word gebruik en die murgbeen word uitgesny en later saam met die bredie gekook. Die murgbene is so lekker dat jy dit ooknet so in die oond kan bak en dan met 'n
pietersielieslaai voorsit..

Deel dit recept

Ontdek meer:

Bereidingswijze

Verhit oond tot 200 °C. Plaas murgbene op 'n bakplaat en bak sowat 15 minute
in warm oond. Die murg moet aan die binnekant van die bene wegtrek. Maak
intussen die slaai. Meng pietersielie, kappertjiesade en ui in 'n mengbak. Voeg
suurlemoensap en olie by. Meng goed deur.

Serveertip

Sit warm murgbene voor saam met
pietersielieslaai en snye geroosterde suurdeegbrood.

Bron

Lekker Resepte Vir Jagters en Boere.



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika


Reacties (1)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Leuk kookboek om te volgen
?
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top