KERRIESULT

  • Afrikaans, Lunch/Brunch
  • 60-120 min.
  • Geplaatst op 10-06-2014
  • KERRIESULT

    KERRIESULT

    KERRIESULT

  • KERRIESULT

    KERRIESULT

    KERRIESULT

Een Suid-Afrikaanse lekkerny.

Deel dit recept

Ingrediënten 1 persoon
3kg beesskenkels ( gebruik ook graag 'n mengsel van vark-pootjies ("Trotters") "Eisbeins" en skaap-skenkels! )
15ml swartpeper en sout
3 middelslag uie
30ml sonneblomolie
30ml kerriepoeier
15ml borrie
375ml bruinasyn
30ml appelkooskonfyt of perskeblatjang
2ml gemaalde koljander
Boodschappen bestellen

Bereidingswijze

Bedek die vleis met koue water, geur met sout en peper en prut tot baie sag.
Skil die uie en sny dit in skywe.
Verhit die olie en soteer die uie, kerriepoeier en borrie daarin.
Voeg die res van die bestanddele by die kerriemengsel, verhit stadig tot kookpunt en laat afkoel.
Ontbeen die vleis en sny dit in klein stukkies op.
Voeg die kerriemengsel by die vleis en prut dit 'n uur lank.
Giet dit in 'n nat bak en laat afkoel.
Bedek die bak met kleefplastiek en plaas die sult in die yskas om te stol.
Dit kan tot 2 weke in die yskas gebe word.

Bron

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.nl/2013/02/maak-van-sult-brawn.html

Laatste reacties

Er zijn nog geen reacties

Bewaren in kookboek

Selecteer hier je kookboek(en) of type hier om nieuwe kookboeken aan te maken

Over de plaatser

Doorsturen

Home Recepten