1. Home
  2. Recepten
  3. Nagerecht
  4. Afrikaanse keuken
  5. Gebakte Sago Pudding

Gebakte Sago Pudding

  • Afrikaans, Nagerecht
  •  30-60 min.
  • Geplaatst op 06-05-2014

Ingrediënten 4 personen


1 Liter Melk
250 ml Sago
1 ml sout
75 ml Suiker
75 ml botter
4 eiers
5 ml vanielje geursel
Gerasperde kaneel (kaneelpoeier)
75 ml appelkooskonfyt



Gebakte Sago Pudding
Gebakte Sago Pudding
Gebakte Sago Pudding
Gebakte Sago Pudding

Die poeding het my ma altyd vroeer vir ons gemaak en ons as kinders wat daar dol op.

Deel dit recept

Ontdek meer:

Bereidingswijze

Verhit die melk tot kookpunt, roer die sago en sout by en kook oor baie lae hitte tot die sago deursigtig is.
Roer die suiker en botter by en haal van die hitte af
Klits die eiers en vanieljegeursel saam en roer by die sago mengsel in
Gooi in vuurvaste skottel en strooi kaneel oor
Plaas in die glasbak in 'n oondpan met water en bak 45 min tot ligbruin en gestol by 160 grade C
Dien op met appelkooskonfyt (ek sit my konfyt net so 20 sekondes in die mikrogolf dit smeer makliker) Bedien met roomys of vla!

Serveertip

Die enege verskil met die poeding en die van my ma is dat sy die appelkooskonfeit so met die helfte van die baktyd oor die poeding gedoen het, dan word dit n soortvan creme brulee.

Bron

Http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.nl/2013/04/sago-poedings.html



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika


Reacties (3)

Bekijk alle reacties Ophalen reacties ... Bekijk minder reacties


Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Leuk kookboek om te volgen
?
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top