Worcestersous self maak

  • Afrikaans, Saus/dressing
  • 30-60 min.
  • Geplaatst op 18-03-2014

So maak n mens jou eie Worcestersous

Deel dit recept

Ingrediënten 1 persoon
1-1/2 teelepels olyfolie
1 medium ui, fyn gekap
1 jalapeno rissie, gekap
2 koppies gedistileerde wit asyn
1-1/2 koppies glukosestroop
1 koppie water
suurlemoen, skil en wit deel verwyder, grof gekap (citroenschil)
2 eetlepels wit bereide peperwortel ('horseradish')
1-1/2 eetlepels gekapte en gedreineerde ansjovisfilette
3 groot knoffelhuisies, fyn gekap
1 teelepel sout
teelepel vars gemaalde swart peper
Groot knippie gemaalde naeltjies (kruidnagels)
Boodschappen bestellen

Bereidingswijze

Verhit die olie in 'n groot swaarboom pot en braai die uie en rissies tot dit sag is, omtrent drie minute.
Voeg die res van die bestanddele by en prut stadig tot dit verminder het to so drie koppies.
Druk deur 'n sif en sit in 'n nie-aluminium houer in die yskas.
Dit is lekkerder hoe langer dit staan.

Bron

Suid-Afrika

Laatste reacties

Er zijn nog geen reacties

Bewaren in kookboek

Selecteer hier je kookboek(en) of type hier om nieuwe kookboeken aan te maken

Over de plaatser

Doorsturen

Home Recepten