Briette se gestolde slaai (resep uit die Kleinkaroo)
- Afrikaans, Salade
- 60-120 min.
Ingrediënten
1 pakkie groen jellie*1 koppie kook water ( 200ml)
1 koppie koue water ( 200ml)
30 ml asyn (witte azijn)
1 blikkie fyn pynappel (ananas)
1 koppie gerasperde cheddar kaas
half koppie room ( dit is opsioneel)
50 ml vars pietersielie, gekap
50 ml gekapte neute (noten)
knippie rooi peper (cayennepeper)
Bereidingswijze
Los die jellie op in kookwater en voeg die koue water en asyn by.
Laat dit bietjie dik word, roer af en toe dat dit nie brand nie.
Dreineer pynappel.
Voeg nou al die bestandele bymekaar en gooi in `n vorm om te set in koelkas.
Bron
Vriendin Louise Coetzee uit Zuid-Afrika
Serveertip
*Groenjellie is gewoonlik Lemmetjie-geur. Jy kan seker jou eie mengsel maak met water, gelatien en geur middel... dalk nogkleur ook as jy wil . Enige suurlemoen (citroensap) of lemmetjie (lemoen)geur kan jy dan byvoeg.