Viskoekies

  • Afrikaans, Lunch/Brunch
  • 20-30 min.
  • Geplaatst op 16-10-2012
  • Viskoekies

    Viskoekies

    Viskoekies

Deel dit recept

Ingrediënten 2 personen

1 Blikkie (215 g) sardyne in tamatiesous
1 Middelslag aartappel geskil
1 Middelslag ui geskil
25 ml (2 Eetlepels) droë brood krummels of graanvlokkiekrummels
10 ml (2 Teelepels) Koekmeelblom
Halwe teelepel Bakpoeier
1 Ekstra groot eier
Halwe teelepel sout
Peper na smaak
12,5ml (1 Eetlepel ) vars gekapte pietersielie
Boodschappen bestellen

Bereidingswijze

Skei die sardyne van die oortollige tamatiesous en hou die tamatiesous eenkant. Druk die sardyne met `n vurk fyn. Rasper die aartappel en ui oor die vis. Voeg die krummels by, strooi die meel en bakpoeier oor en maak aan met die eier. Geur met sout, peper en pietersielie.

Skep eetlepelsvol van die mengsel uit en vorm koekies daarvan. Braai in warm olie, sowat 25mm diep tot mooi bruin, draai om en braai tot gaar. Dreineer op kombuispapier en hou warm. Voltooi met die res van die mengsel.

Meng die oortollige tamatiesous met 50 ml mayonnaise en geur met sout en peper. Sit voor saam met die viskoekies as sous.

Bron

Zuid-Afrika

Laatste reacties

Er zijn nog geen reacties

Bewaren in kookboek

Selecteer hier je kookboek(en) of type hier om nieuwe kookboeken aan te maken

Over de plaatser

Doorsturen

Home Recepten