1. Home
  2. Recepten
  3. Hoofdgerecht
  4. Afrikaanse keuken
  5. T- B0NE STEAK MET UIENSOEPPOEDER

T- B0NE STEAK MET UIENSOEPPOEDER

Door: suid-afrika

  • Afrikaans, Hoofdgerecht
  •  30-60 min.
  • Geplaatst op 11-03-2008

Ingrediënten 1 personen


Klein T-bene (T-Bone), Jong vleis, Duim dik.
Foelie in reghoek gesny om vleis te kan bedek.
Sit blink kant na bo (Dowwe kant op tafel)
Pakkie Bruin Uiesoppoeier. Gooi dit op die foelie en sit die T-been bo op die poeier.



Die resep kan ook by vleisbraai oor die kole geëet word.

Deel dit recept

Ontdek meer:

Bereidingswijze

Sprinkel ook Bruin uiesop-poeier bo-op die t-been.
Maak die foelie heeltemal toe, en sit die pakkie op middelste rak in die koue oond. Skakel nou die hitte aan op 180° C.
Los vir 30 min.

Haal uit, loer en los bo-kant oop en sit rooster aan en rooster tot bruin, wees vinnig, en maak seker die vleis word nie droog nie.

Serveertip

Bedien met gebakke aartappels of brood en met 'n mengelslaai.

Die resep sal jy ook met varkstjops kan maak. (dikke varkenshaas karbonade)



Reacties (0)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top