1. Home
  2. Recepten
  3. Voorgerecht
  4. Afrikaanse keuken
  5. LEVER EN PERZIKENBROODJE

LEVER EN PERZIKENBROODJE

Door: suid-afrika

  • Afrikaans, Voorgerecht
  •  60-120 min.
  • Geplaatst op 17-02-2006

Ingrediënten


250 g ontbytspek -
1 ui, gekap -
20 g botter -
250 g hoenderlewers(kippenlever) -
250 g gemaalde beesvleis(rundergehakt) -
sout en peper na smaak -
410 g perskeskywe(perziken), gedreineer -
50 g vars broodkrummels -
20 ml fyn gekapte pietersielie -
1 eier, geklits -
4 ontbeende hoenderborshelftes (kipfilet)



Lewer en perske-broodjie

Ontdek meer:

Bereidingswijze

Voorverhit die oond tot 180? C en smeer ?n broodpannetjie en voer dit uit met die spekvleis, hou die wat oorbly. Braai die ui in die botter tot sag en laat afkoel.
Meng die hoenderlewers en oorblywende spek met die ui en maal dit saam in ?n voedselverwerker. Voeg die maalvleis by en geur met die sout en peper.
Kap die perskeskywe in stukkies en voeg dit by die maalvleismengsel.
Voeg ook die broodkrummels, pietersielie en eier by.
Meng alles saam met ?n groot vurk. Skep die helfte van die vleismengsel in die bereide pan. Sny die hoendervleis in stukkies en plaas dit bo-oor die vleismengsel.
Skep die oorblywende vleismengsel bo-op.
Bak die broodjie 1 uur lank of tot gaar. Laat afkoel en plaas liefs ?n rukkie in die vrieskas voor dit gesny word.



Deel dit recept

Reacties (0)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top