EEN SNELLE KERRIEGERECHT
- Afrikaans, Hoofdgerecht
- 30-60 min.
- Geplaatst op 17-02-2006
BLITSIGE KERRIEKOS
Ingrediënten
6 Snye brood -Bietjie olie -
1 Groot ui, gekap -
250 g (1 pakkie) spek -
1 Rooi soetrissie(paprika), in blokkies gesny -
300 g (1 blikkie) soutvleis(corned beef als plaatsvervanger), fyn gemaak -
5 ml (1 t) borrie(geelwortel) -
30 ml (2 e) vars pietersielie, gekap -
45 ml (3 e) blatjang(chutney) -
4 eiers, geskei -
125 ml (? k) melk -
250 ml (1 k) cheddar, gerasper
Bereidingswijze
Stel oond op 180?C. Verhit olie in pan en sorteer ui tot sag en deurskynend. Voeg spek by en roerbraai tot gaar. Voeg soetrissie by en roerbraai verder. Verwyder pan van hitte en roer soutvleis, kerrie, borrie, pietersielie en blatjang by. Plaas \'n laag gesnyde brood in gesmeerde oondbak en skep soutvleis bo-op. Maak bokant gelyk. Klits melk en eiers en
giet oor gereg. Sprinkel gerasperde kaas bo-oor. Bak 30 min of tot kaas bo-op goudbruin is.
Laatste reacties
Er zijn nog geen reacties