MAISBROOD VOOR BIJ BBQ
- Afrikaans,
- 30-60 min.
- Geplaatst op 08-09-2004
mieliebrood vir by die braaivleis
Ingrediënten
1 kop. meelblom -1 blik geroomde soort suikermielies -
3 eiers -
1/2 kop. suiker -
1 kop. mieliemeel ( fyn ) -
3 tl. bakpoeier -
sout
Bereidingswijze
Klits eiers en voeg die res van bestanddele by. Gooi in gesmeerde broodpan. Kook 'n bietjie water in 'n groot kastrol en plaas die broodpan daarin. Laat dit vinnig stoom in die toe kastrol vir + - 20 minute.
As die water wegkook, kan dit na 10 minute weer aangevul word.
Serveertip
lekker as dit nog warm is en heerlik met egte botter...
Laatste reacties
Klinkt lekker,bak tegenwoordig vaker zelf brood en deze neem ik mee om te proberen.