1. Home
  2. Recepten
  3. Voorgerecht
  4. Afrikaanse keuken
  5. Garnalen
  6. Peri-Peri Garnalen

Peri-Peri Garnalen

Door: suid-afrika

  • Afrikaans, Voorgerecht
  •  20-30 min.
  • Geplaatst op 14-02-2004

Ingrediënten


(bedien 6) - 36 groot garnale
250g botter -
125ml sonneblomolie -
4 knoffelhuisies -
10 ml peri-peri poeier -
sout



Peri-Peri Garnale

Ontdek meer:

Bereidingswijze

Haal die garnale se are uit. Spoel dit dan af en vryf droog met handdoekpapier. Smelt die botter saam met die olie in 'n pan en voeg dan die knoffel en peri-peri by. Meng goed. Braai die garnale eenkant vir 3 minute en plaas dit dan in die warmlaai. Voeg sout by die mengsel en gooi dit oor die garnale net voor bedienning.

Serveertip

Jy kan ook die garnale op rys bedien met die sous in 'n aparte bakkie. Sorg dat daar altyd 'n bakkie warm water met suurlemoenskyfies langs by elke sitplek is. 'n Groen slaai gaan goed saam met die dis. Jy kan ook Franse brood in plaas van rys gebruik.



Deel dit recept

Reacties (1)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top