MANGOSALADE
- Afrikaans, Salade
- 20-30 min.
Mangoslaai: Mangoslaai? Ja! Dis anders, dis eksoties, dis... uhm, dis... In elk geval, mango's
is propvol van al drie die groot anti-oksidante: beta-karoteen, vitamin C en
vitamin E. Dit is ook ?n goeie bron van vesel en kalium.
Ingrediënten
6 groen mango's -2 groen brandrissies of gekapte kruisement -
1 ui (gesny) -
1 koppie vinaigrette
Bereidingswijze
Sny mango in skyfies.
Druk brandrissie fyn saam met bietjie sout.
Meng al die bestanddele saam. Geur na smaak.