1. Home
  2. Recepten
  3. Hoofdgerecht
  4. Afrikaanse keuken
  5. Pompoen
  6. POMPOEN MET WILD

POMPOEN MET WILD

  • Afrikaans, Hoofdgerecht
  •  > 120 min.
  • Geplaatst op 30-10-2003

Ingrediënten


Pampoen van keuse -
Knoffel (na smaak) -
1 Groot ui (fyn gekap) -
1 Pakkie ontbytspek -
Greenpepper -
Sampioene -
Klein bietjie olie -
1 kg Wildsmaalvleis -
? koppie Coke -
25ml Worchestersous -
? teelepel Naeltjies -
Sout -
Varsgemaalde peper -
Gemaalde gemengde speserye -
Croutons van 6-8 snye witbrood -
Room -
Botter -
Swaargewig foelie



WildsPampoen

Deel dit recept

Ontdek meer:

Bereidingswijze

Week maalvleis ten minste 4 ure in Coke
Berei pampoen voor
Sny deksel uit en verwyder
Hol pampoen deeglik uit. Maak deksel skoon en hou
Maak seker al die pitte en drade is vewyder
Smeer pampoen binne en buite deeglik met botter
Geur met sout, peper en speserye
Braai uie goudbruin saam met knoffel
Braai sampioene en green pepper
Snipper spek
Dreineer vleis. Voeg spek by
Braai vleis tot goudbruin
Voeg al die gebraaide bestanddele bymekaar
Geur met sout, pepper, speserye, naeltjies en worchestersous
Maak croutons (of koop by woolworths - groot pak)
Sny 6-8 snye brood in blokkies
Braai broodblokkies in olie tot bruin
Dreineer baie goed op handdoekpapier
Skep vleismengsel in pampoen
Skep croutons bo-oor
Gooi room oor
Sit pampoendeksel terug in posisie
Maak deeglik toe met 2-3 lae foelie blinkkant na binne
Bak 3 ure lank in oond 160? of tot sag (voel aan pampoen)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika


Reacties (0)



Over de plaatser
Ga naar de persoonlijke pagina van suid-afrika
Meest bekeken
Kooktip!
Maak je koelkast leeg

Geef op wat je nog in de (koel)kast hebt liggen en zoek daar recepten bij!

Scroll voor meer recepten
Top