1. Home
  2. suid-afrika
  3. Recepten van suid-afrika
Recepten van suid-afrika

500 ml gaar pampoen(pompoen) (geen suiker of botter bygevoeg) - 250 ml gesifte koekmeel(gewone tarwe bloem) - 10 ml bakpoeier - 2 ml sout- 1 eier (geklits) - Kookolie vir bak Maak pampoen goed fyn. Voeg koekmeel, bakpoeier, sout en eier by en meng goed. Skep lepelsvol in warm kookolie, druk effens plat en bak tot goudbruin. Dreineer …  Lees verder »

Gaar Hoender - ontbeen en velle af. Sny in klein stukke. 2 eetlepels botter 250 g sampioene 2 koppies room (slagroom) 1 teelepel suurlemoensap (citroensap) 1 groot eetlepel tamatiepasta (tomatenpuree) 1 groot eetlepel meelblom(bloem) ½ teelepel sout 1 klein ui gerasper ½ teelepel rooipeper - of peri peri (cayenne) …  Lees verder »

`n Baie lekker Suid-Afrikaanse nagereg wat die kinders mal oor is. …  Lees verder »

Kruiebeet (Beetblatjang) …  Lees verder »

Piesangslaai - past goed bij een BBQ …  Lees verder »

Hoendergereg met 'n mayonais-agtige sous …  Lees verder »

Skotse Brosbrood …  Lees verder »

Mikrogolf Eier-suursous vir geregte …  Lees verder »

Pampoentert …  Lees verder »

EIERSLAAI: …  Lees verder »

Burgers met 'n verskil …  Lees verder »

Gemarineerde soetrissies …  Lees verder »

Mikrogolf Eier-suursous vir geregte …  Lees verder »

Kerriebiefstuk (Op kole gebraai) …  Lees verder »

Top