1. Home
  2. suid-afrika
  3. Recepten van suid-afrika
Recepten van suid-afrika

Met die rolkoek, kan jy ses mense baie gelukkig maak. En dit smaak baie lekker saam met `n koppie mokka koffie. …  Lees verder »

Die resep is van sosaties met oosterse kleure en dit is werklik héérlik! En sommer gou klaar op die kole. …  Lees verder »

'n Resep wat ek in Suid-Afrika gekry het …  Lees verder »

Pasta met tuna: …  Lees verder »

Regtig héérlike trifle poeding en die resep het ek van my twee susters Ansie en Roline …  Lees verder »

2 eiers 125 ml suiker 350 ml melk 25 ml gesmelte margarien of olie 500 ml meelblom 20 ml bakpoeier 2,5 ml sout …  Lees verder »

Ertjieslaai …  Lees verder »

Lekker by die tee of as nagereg …  Lees verder »

Kapokaartappels, gekook (aardappelpuree) Sout en peper Botter of margarine 1 pak spek, bros gebraai 4 hardgekookte eiers Vars slaaiblare …  Lees verder »

Frikkadelle volgens jou gunstelingresep balsamiekasyn lekker baie naeltjies 400 ml koekmeel (bloem) ½ t sout 300ml melk ½ pakkie kitsgis (droge gist) …  Lees verder »

Groot aartappels (soveel as wat nodig is vir die hoeveelheid eters) tamatieskywe kaassnye olie of botter vir braai sout peper …  Lees verder »

Neem een medium tot groot ryp boer- of ysterpampoen. Sny die pampoen dwars in die middel deur sodat die stingel die middelpunt van die een helfte vorm. Gebruik een helfte. Haal pitte uit. Plaas in `n ronde bakskottel. Strooi genoeg witsuiker, 250 ml, oor die pampoen. Voeg 100 gr botter, in skywe gesny, en spasieer op pampoen …  Lees verder »

6 hoenderboudjies(kippenbouden) 1 groot ui 60 ml botter sout en hoender speserye (uit potje) Sous 6 eetl suiker 4 eetl Worcestersous 2 koppies droë rooiwyn ½ blik tamatiepuree klein bietjie sout Kook alles saam.  …  Lees verder »

1 groterige, heel hoender(kip) sout en peper na smaak 2 ml tiemie 4 groterige, geskilde aartappels of 8 klein, geskilde aartappeltjies van dieselfde grootte Sousie 50 ml heuning of stroop(honing) 40 ml suurlemoensap (ek gebruik botteltjiesap)(citroensap) 30 ml tamatiesous(tomatenketchup) 15 ml Worcestershiresous 15 ml aangemaakte mosterd  …  Lees verder »

1 kropslaai, blare gewas en met die hand. Skeur dit in repies 4 tamaties (opgesny) 4 mediumaartappels (geskil, afgekoel en in blokkies gesny) 2 blikkies tuna (tonijn) 6 eiers (hardgekook, afgedop en in helftes gesny) 2 eetlepels ansjovissies (fyn opgesny) 1 ui (fyngekap) 3 knoffelhuisies (fyngekap) 4 eetlepels swart olywe …  Lees verder »

800g varkfilette (varkenshaas) 1 eetlepel paprikapoeier 4 lourierblare (3 heel, 1 fyn gedruk) 3 knoffelhuisies 1 koppie (250 ml) olyfolie ½ koppie (125 ml) vars suurlemoensap(citroensap) sout en witpeper 1 groensoetrissie (groene paprika) 1 rooi soetrissie (rode paprika) 1 lekker groot, dik chorizo-wors 1 handvol fyngekapte pietersielie …  Lees verder »

2 eetlepels kookolie 1 middelslag-ui, fyn gekap 1-2 brandrissies, fyn gekap 2 blikkies tamaties (gekap of heel) ½ teelepel suiker 1 knippie gedroogde basiliekruid 8 eiers …  Lees verder »

Die is lekker skerp) …  Lees verder »

Top