1. Home
  2. suid-afrika
  3. Recepten van suid-afrika
Recepten van suid-afrika

EIER SOUTTERT …  Lees verder »

Maak rooibostee aan - so 2 sakkies - 500 ml - lekker sterk Smelt so 125 gr botter en so 1 x k suiker in `n pot. Gooi die rooibostee by. Gooi so 1 tl sout in. Sny patats in blokkies en gooi dit by. Laat dit kook tot patats sag is - moenie baie roer nie, anders maak jy `mash`!! (puree) Meng 2 tl vlapoeier met bietjie water en roer by en laat deurkook. …  Lees verder »

GEBRAAIDE HAMKOEKIES …  Lees verder »

Grondboontjie-hoenderfillette …  Lees verder »

1 pakkie sampioensop 2 k blomkool in klein stukkies gesny 1 k wortels in ringe gesny 1 kop groenbone, gekerf 1 groot ui, fyngekap en effens gebraai 2 heel gaar aartappels sonder skil, in ringe 2 k gerasperde Cheddar kaas fijn gemmer botter …  Lees verder »

VIR DALMADES: 500 g gemaalde vleis (gehakt) 2 kop rys 2 gerasperde uie 1 eier pietersiele, fyn zout peper jong groot wingerdblare soos benodig VIR SOUS: 1 suurlemoen se sap (5 e citroensap) 2 eiers geklits bietjie aftreksel (bouillon) van kookproses …  Lees verder »

2 kop meel (500 g) 4 t bakpoeder 1 t sout 1 t mosterd 1 t aromat 1/2 t peper 2 eiers geklits 1 kop melk (250 ml) 1 kop olie 2 kop gerasperde kaas 1 ui gekap weense worsies gesnipper ham en koue vleis gekap pietersielie, fyn …  Lees verder »

Spek, in stukkies 3 eiers 250 g meel 1 t bakpoeder 250 g gerasperde kaas 1 pot weense worsies (knakworstjes), gesnipper 1 groot pak aartappelskyfies (chips), fijn gemaak zout peper rooipeper (cayenne) …  Lees verder »

Gaar kapokaartappels (aardappelpuree) weense worsies (knakworstjes) eiers kaas witsous (selfgemaak of uit pakkie) …  Lees verder »

(Dit is sommer lekker aandkos) …  Lees verder »

`n Mooi manier om oorskietrys te verwerk. …  Lees verder »

KERRIEMAALVLEIS …  Lees verder »

Stroop: 1 koppie suiker 2 koppies water 1 teelepel bottter ½ teelepel vanielje essens Kook tot stroop. Koek: 1 koppie koekmeel (tarve bloem) 1 teelepel bakpoeier knippie sout 1 eetlepel botter 2 teelepels suiker 1 eier …  Lees verder »

Mosselsop …  Lees verder »

My vriend Johann van der Walt uit Suid-Afrika, schryf die volgende: …  Lees verder »

Hoendersosaties vir die vleisbraai.. …  Lees verder »

Top