1. Home
  2. suid-afrika
  3. Recepten van suid-afrika
Recepten van suid-afrika

1 skaapboud, die marinade maak genoeg vir 1 3 kg. Vir die marinade: 125 ml karringmelk 60 ml appelkooskonfyt 15 ml vars gemmer 30 ml gemengde speserye (sien hieronder) Vir die gemengde speserye: 15 ml heel komynsaad 15 ml heel koljandersaad 4 cm kaneelstokkie (of 5 ml fyn kaneel, gooi saam borrie in) 5 ml heel swartpeperkorrels 5 ml vinkel 5 naeltjies 1 steranys 12 kardemompeule 2 gedroogde rissies (of 2 5 ml rissiepoeier, gooi saam borrie in) 5 ml borrie 5 ml sout Om te braai: 10 ml olie 10 ml botter / margarien  …  Lees verder »

500 ml suiker 500 ml bruismeel (zelfrijsmeel) 2 ml sout 250 g margarien 250 ml water 75 ml kakao 2 eiers effens geklits 125 ml karringmelk 5 ml koeksoda 5 ml vanieljegeursel (extract) 2 ml kaneel Bolaag: 250 g versiersuiker gesif (poedersuiker) 125 ml kakao gesif 80 ml margarien gesmelt (75 g) 75 ml karringmelk …  Lees verder »

2 koppies meel 1 t bakpoeier ½ t sout knippie rooipeper (cayennepeper) 2 koppies gerasperde cheddarkaas 1 ¼ koppie margarien (280g) 1 ½ koppie melk 2 eiers 2 t marmite …  Lees verder »

1 kop beesmaalvleis bietjie neutmuskaat, bietjie kerrie, bietjie paprikapoeier, sout en peper 2 kop melk 1+1/2 kop broodkrummels 4 eiers geklits 1 tamatie, gerasper 1/2 kop Cheddarkaas, gerasper …  Lees verder »

1 pak noedels 1 soetrissie "green pepper" (groene paprika) 2 uie 125 ml olie 125 ml asyn 200 ml suiker 250 ml tamatiesous (tomatenketchup) 25 ml kerriepoeier (matig) Swart peper en sout na smaak …  Lees verder »

1 blik (800 g) slakke, gedreineer 500 ml dik room (kookroom) 55 ml brandewyn 35 ml biefekstrak (runderbouillon) 8 knoffelhuisies, geskil en gekneus 2 ml vars gemaalde swart peper volkoringbrood om voor te sit  …  Lees verder »

1 lamsboud van 1.5-2kg, ontbeen 1 bottel rooiwyn (750 ml) 6-8 klein uitjies gehalveer 4 heel huisies knoffel of na smaak 4 takkies roosmaryn 4 lourierblare 4 juniperbessies (jeneverbessen) 2 bief "stock cubes" opgelos in 1 koppie kookwater (runderbouillon) 1 blik sampioen roomsop 1 pakkie sampioene in halwes gesny 1 pakkie "streaky bacon" in stukke gesny (of ontbijtspek) 1 klein spaanse choriso wors in blokkies gesny …  Lees verder »

Hoofbestanddele: Lang rolletjies of ′French Bread′ - daai lang, maer brode(stokbrood) Margarien/botter (opsioneel) Kaas (Cheddar, Mozzarella, ens.) Sny die rolletjies/brood in ′ronde skyfies′ en plaas die volgende bo-op: …  Lees verder »

KERRIE-EIERS …  Lees verder »

1 +1/2 k gerasperde kaas of 2 k kaaspoeier 2 k meel (bloem 2 eiers 4 t bakpoeier 1 t sout 1/4 t peper 5 e botter omtrent 3/4 k melk …  Lees verder »

Die perfekte versnapering tydens soccer WK / ZA 2010. …  Lees verder »

n Resep gekry van my sus uit de Worcester kontrei in Suid-Afrika …  Lees verder »

1 dosyn hardgekookte eiers KERRIESOUS: Braai 2 middelmatige uie in 2 eetlepels vet/olie tot bruin en geurig. Skep uit en sit eenkant. Neem n kastrol, sit daarin: 3 eetlepels koekmeelblom (bloem) 1 eetlepel botter 1 teelepel borrie (geelwortel) half teelepel kerrie *knippie sout …  Lees verder »

Blansjeer 300g spinasie, stingels verwyder - tot sag. Smelt 50g botter en soteer 1 middelslag ui, gekap. en 125g knopiesampioene, in skywe gesny, tot sag en vloeistof ingedamp het. …  Lees verder »

Dit is `n resep vir 2 steaks. Dit is regtig baie lekker. …  Lees verder »

Top