1. Home
  2. suid-afrika
  3. Recepten van suid-afrika
Recepten van suid-afrika

So maak n mens jou eie Worcestersous …  Lees verder »

(6-8 PORSIES) …  Lees verder »

Die poeding maak alle huisvroue in Suid-Afrika …  Lees verder »

Op versoek van my sus Ansie (uit Suit-Afrika) het ek nou die resep van my moeder opgeskryf. Sy onthou ook hoe lekker die koek was en wil dit graag weer self ook probeer. …  Lees verder »

Lekker maklik en romig van smaak. …  Lees verder »

Boerenworst uit ZA …  Lees verder »

1 pakkie groen jellie* 1 koppie kook water ( 200ml) 1 koppie koue water ( 200ml) 30 ml asyn (witte azijn) 1 blikkie fyn pynappel (ananas) 1 koppie gerasperde cheddar kaas half koppie room ( dit is opsioneel) 50 ml vars pietersielie, gekap 50 ml gekapte neute (noten) knippie rooi peper (cayennepeper) …  Lees verder »

Volgens Louise; " Die tong is gewoonlik weke voor die tyd al klaar gaar gemaak. Op Kersdag word dit dan net gesny en in hierdie sous bietjie gebak." Die resep kom van vriende in Calitzdorp. …  Lees verder »

2 eiers - skei wit en geel van mekaar. 250ml (1 koppie) suiker 62ml (¼ koppie) All Purpose Flour (patentbloem) 250ml (1 koppie) melk 187ml (driekwart koppie) lemoensap 1 eetlepel suurlemoensap Fyn gerasperde skil van 1 lemoen (net die oranje gedeelte) 25ml (2 eetlepels) botter. …  Lees verder »

Probeer gerus die treffer souskluitjie resep... reg uit ouma se resepteboek. …  Lees verder »

"My gesin se geliefde nagereg by kers." Ik vroeg mijn vriendin Louise Coetzee uit Zuid-Afrika wat zij altijd eten met kerst en deze nagerecht was een gunsteling pudding. (niet vergeten dat het hoog zomer is in ZA met kerst) …  Lees verder »

500 g hoenderlewertjies sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 2 knoffelhuisies, gekneus 1 ui, gekap 5 ml borrie (geelwortel) 90 ml botter 12.5 ml kerriepoeier of garam masala 1 stuk ± 1cm gemmer, fyn gekap 410g (1 blik) tamaties, gekap 1 brandrissie, ontpit en fyngekap (rode peper) 200 g bevrore of vars jong ertjies Vars koljanderblare (dhania) gesnipper …  Lees verder »

1 Blikkie (215 g) sardyne in tamatiesous 1 Middelslag aartappel geskil 1 Middelslag ui geskil 25 ml (2 Eetlepels) droë brood krummels of graanvlokkiekrummels 10 ml (2 Teelepels) Koekmeelblom Halwe teelepel Bakpoeier 1 Ekstra groot eier Halwe teelepel sout Peper na smaak 12,5ml (1 Eetlepel ) vars gekapte pietersielie …  Lees verder »

`n Outydse pastei met `n kinkel. …  Lees verder »

My vispastei …  Lees verder »

Varktjops in koffie- en uiesous: 4 varknektjops, oortollige vet afgesny (schouderkarbonade) 60 ml meel 2 ml sout 2 ml varsgemaalde swartpeper 5 ml mosterdpoeier 30 ml olyfolie 1 groot of 2 medium uie, in skywe gesny 5 ml gedroogde salie 30 ml koffielikeur (opsioneel) 250 ml filterkoffie, sterk en swart 250 ml hoender-aftreksel (kippenbouillon) 125 ml witwynasyn en 125 ml appelwynasyn* (ciderazijn) 125 ml gouestroop (golden syrup bij groter AH te kopen) 1 klein kaneelstok 2 lourierblare Korrelmosterdkapokaartappels: 4 groot of 6 medium aartappels, geskil 100 ml melk, verhit tot lou-warm 10 ml heelkorrelmosterd sout en witpeper, na smaak gekapte pietersielie Spesery-croutons**: 2 snye wit-, bruin- of volkoringbrood, korsies verwyder, gesny in 1 cm-blokkies 2 lourierblare, geskeur 1 klein kaneelstok 1 ml fyn neutmuskaat 5 ml komynsaad 5 ml koljandersaad 1 steranyssaad 6 kardemompeule, gestamp sodat hulle net oopbars 60 ml ligte olyfolie …  Lees verder »

1 piesang (banaan) per persoon heuning …  Lees verder »

Top