
Suid-Afrika
Waar die leeue Suidafrikaans praat!!
TAFELBERG/KAAPSTAD
Ek gaan op die bladsy van my hier en in my gasteboek, Suid-Afrikaans praat as jy nie omgee nie. Hierbo sien jy n foto van TAFELBERG, n magiese plek vir my en n berg wat vir my as simbool staan van my verlede in Suid-Afrika. Ek het tot my 28 ste jaar daar gewoon en opgeroei! Van die begin van 1982 af, woon ek in Nederland en is hier n "beeldend kunstenaar".
Ek wil hier op die bladsy, aktuele resepte doen wat ek direk uit Suid-Afrika van vriende en websites kry. Ja, Suid-Afrika is nog springlewendig in my gedagtes, al woon ek al 23 jaar in Nederland!!! Ook sal ek met regelmaat, interessante aktuele sake in die gebeure van Suid-Afrika se ontwikkeling in ;n artikel doen.
Die Suid-Afrikaanse kombuis is veral interessant omdat blanke Suid-Afrika al die jare afgesonder was van die res van die wereld. En daardeur het hulle minder onder die invloed gestaan van die res van die wereld se kookkuns. Natuurlik is dit wel so dat met die kommunikasie van vandag.... die Suid-Afrikaanse SMULLERS alles gebruik wat hulle dink dat bruikbaar is en stop dit sommer in die pot om te sien hoe dit by die res van hulle kossies gaan werk. Al kom dit uit europa of waar dan ook, as dit n goeie idee is, word dit gebruik. n Mens ervaar mos die dinge eers in jou kop en dan kan jy die ding kook!
My ander homepages op smulweb is:
deonart
wegrestaurant
Ook wel lekker om te lees is my artikel:
Mijn Gedichten
uit hartje Karoo
Afrikaans woordeboek https://translate.google.nl/?hl=nl … Lees verder »
GEEN VARKVLEIS. … Lees verder »
Met kospryse en veral vleispryse wat die hoogte in skiet, moet ons weer kyk na geregte wat met goedkoper snitte gemaak word. Ons voorgeslagte het niks verlore laat gaan nie en elke deel van die dier gebruik. Geregte met lewer, tong en niertjies is uiters voedsaam en bied waarde vir geld. Hier toets ons 'n lamslewer-resep. Deur Vickie de Beer. Foto's deur Lee Schawagele van CRPhotographic … Lees verder »
Maak jou eie Chakalaka … Lees verder »
Vleis uit die Karoo is altyd lekker. … Lees verder »
Die resep kom egter met ‘n waarskuwing: jou huismense en kuiermense gaan daarop aandring dat jy dit al om die ander dag maak, so lekker is dit. … Lees verder »
goeie môre, direk na die kombuis en gaan maak... … Lees verder »
‘n Resep vir oud Suid-Afrikaners en hulle wie belangstel. … Lees verder »
Chinese eten nasi of noodles voor ontbijt, nederlanders eten (vul dit zelf maar in), Zuid-Afrikaners eten ook meestal warm hartig eten voor ontbijt.
Hier is zo een voorbeeld. (echte cholesterol bommen) … Lees verder »
Dié gereg het ek een Sondag geëet saam met pot-au-feu â€" Franse beesvleisbredie. Beesskenkels word gebruik en die murgbeen word uitgesny en later saam met die bredie gekook. Die murgbene is so lekker dat jy dit ooknet so in die oond kan bak en dan met 'n
pietersielieslaai voorsit.. … Lees verder »
Â
Geen familie-Kersfees sal volmaak wees sonder hoenderpastei nie.
Hier is dit soos ek dit by my ma leer maak het. … Lees verder »
N Lekker steak en kidney pastei. Gekry van n kulinaire vriendin, uit Suid-Afrika. Sy het ‘n catering bedryf en sy sê dat mensen in die ry staan vir hierdie pasteie.Dis almal pakkies en sakkies, maar Suid-Afrikaners is mal daaroor om as dit maar lekker smaak die vreemdste dinge so bij mekaar gegooi word. Jammer genoeg is nie al die bestanddele in Nederland te kry nie. So as julle weer na Suid-Afrika gaan moet julle dit beslis saamneem. Ek sê nog weer; baie dankie vir Margrit http://www.smulweb.nl/community/pagina/rmdelvoie vir die saamneem van die pakkies en sakkies uit Suid-Afrika... … Lees verder »
Lekker middagkos. … Lees verder »
Dis n bak leeg eet resep! … Lees verder »
Let asb daarop dat daar GEEN olie, botter ens gebruik word nie - die resep bestaan uit slegs 2 bestandele (of 3 as jy bietjie peper wil oorgooi) … Lees verder »
Suid-Afrikaners is mal oor hulle pakkies met sop en souspoeiers. Die resep is ook so een. … Lees verder »
. … Lees verder »
lekker op bbq … Lees verder »
Een Suid-Afrikaanse lekkerny. … Lees verder »
Die poeding het my ma altyd vroeer vir ons gemaak en ons as kinders wat daar dol op. … Lees verder »
suid-afrika volgt nog geen andere Smulwebbers.