Raap en skraap (dis nou my soort kos, die) met ′n mengsel van verskillende soort vleis
4 dik snye brood (wit) korsies afgesny -
500ml melk -
1 blik geroomde suikermielies(mais) van 410g -
1 blik weense worsies(knakworst) van 375g gedreineer en fyngesny of koue ham(2 koppies fyngesny) -
3 eiers geklits -
5ml mosterdpoeier -
sout en peper na smaak -
15ml gerasperde ui -
25ml fyngekapde pietersielie -
100g (250ml) gerasperde kaas
Stel oond op180?C (350?F). Week brood in kookmelk en roer fyn met vurk. Roer res van bestandele behalwe helfte van kaas bo-oor en bak 40 minute. Dun skyfies tomatie kan bo-op kaas geplaas word en dan met aromat gegeur word voordat dit in die oond geplaas word.
Wil je reageren ? Meld je dan gratis aan en profiteer van vele voordelen of log in.
Nog geen reacties.Zoek op Smulweb naar recepten en voeg ze toe aan je menu.




