Smulweb.nl maakt gebruik van cookies

Graag houden wij onze website gratis, daarom maken wij gebruik van cookies en vergelijkbare meettechnieken. Hiermee kunnen wij uw instellingen onthouden en de website optimaliseren. Daarnaast kunnen wij voor advertenties een vergoeding ontvangen. Meer over cookies leest u hier.

Om verder te gaan naar de website,
verzoeken wij u om akkoord te geven.

Gaat u hiermee akkoord?

Ja, ik accepteer de cookies
Recepten van suid-afrika

uit hartje Karoo Afrikaans woordeboek¬†https://translate.google.nl/?hl=nl …  Lees verder »

Met kospryse en veral vleispryse wat die hoogte in skiet, moet ons weer kyk na geregte wat met goedkoper snitte gemaak word. Ons voorgeslagte het niks verlore laat gaan nie en elke deel van die dier gebruik. Geregte met lewer, tong en niertjies is uiters voedsaam en bied waarde vir geld. Hier toets ons 'n lamslewer-resep. Deur Vickie de Beer. Foto's deur Lee Schawagele van CRPhotographic …  Lees verder »

Vleis uit die Karoo is altyd lekker. …  Lees verder »

Die resep kom egter met ‚€ėn waarskuwing: jou huismense en kuiermense gaan daarop aandring dat jy dit al om die ander dag maak, so lekker is dit. …  Lees verder »

goeie m√īre, direk na die kombuis en gaan maak... …  Lees verder »

‚€ėn Resep vir oud Suid-Afrikaners en hulle wie belangstel. …  Lees verder »

Chinese eten nasi of noodles voor ontbijt, nederlanders eten (vul dit zelf maar in), Zuid-Afrikaners eten ook meestal warm hartig eten voor ontbijt. Hier is zo een voorbeeld. (echte cholesterol bommen) …  Lees verder »

Di√© gereg het ek een Sondag ge√ęet saam met pot-au-feu ‚€" Franse beesvleisbredie. Beesskenkels word gebruik en die murgbeen word uitgesny en later saam met die bredie gekook. Die murgbene is so lekker dat jy dit ooknet so in die oond kan bak en dan met 'n pietersielieslaai voorsit.. …  Lees verder »

¬† Geen familie-Kersfees sal volmaak wees sonder hoenderpastei nie. Hier is dit soos ek dit by my ma leer maak het. …  Lees verder »

N Lekker steak en kidney pastei. Gekry van n kulinaire vriendin, uit Suid-Afrika. Sy het ‚€ėn catering bedryf en sy s√™ dat mensen in die ry staan vir hierdie pasteie.Dis almal pakkies en sakkies, maar Suid-Afrikaners is mal daaroor om as dit maar lekker smaak die vreemdste dinge so bij mekaar gegooi word.¬†Jammer genoeg is nie al die bestanddele in Nederland te kry nie. So as julle weer na Suid-Afrika gaan moet julle dit beslis saamneem. Ek s√™ nog weer; baie dankie vir Margrit¬†http://www.smulweb.nl/community/pagina/rmdelvoie¬†vir die saamneem van die pakkies en sakkies uit Suid-Afrika... …  Lees verder »

Let asb daarop dat daar GEEN olie, botter ens gebruik word nie - die resep bestaan uit slegs 2 bestandele (of 3 as jy bietjie peper wil oorgooi) …  Lees verder »

Suid-Afrikaners is mal oor hulle pakkies met sop en souspoeiers. Die resep is ook so een. …  Lees verder »

...

. …  Lees verder »

lekker op bbq …  Lees verder »

Een Suid-Afrikaanse lekkerny. …  Lees verder »

Die poeding het my ma altyd vroeer vir ons gemaak en ons as kinders wat daar dol op. …  Lees verder »

Top