Die lewe van elke dag
Vandag
Die duiwe koer vandag en
Weer op `n spesiale manier
Dieper en meer intens
Hulle roep die somer aan
Om ons weer te kom wys
Die geure en kleur
Van ons bestaan
Die duiwe sit in daai kale takke
En hulle mors op die grond
En eet hulle magies vol uit die krop
Dit is weer paringsdrag omdat dit moet
Voorjaar en lente `n natuurlike drang
Is nog te koud hier, maar ook warm
En dan het jy ook nog so `n solitair duifje
Die sit heeltemal alleen en wonder
Daar eenkant op sy stok, hy koer of kraai nie
Miskien is hy die bedinker van dit almal
Daai duifie wals oor die tyd en oorleef nog steeds
En span sy vleke as geen ander wat bestaan
27/01/07
Tyd
Wat is die tyd soms snaaks
En laat ons raai
Laat ons droom van wat was
En ook nie was nie en van alleen wees
Ook in ons drome van bestaan
Die tyd snoer ons mond
Van beter weet toe as jy ooit kon geweet het
Tyd snoer sommer baie dinge
Die snoer ons sommer van hier
Na daar en deurmekaar
En gooi ons terug na die moment van
Vandag, van gaan se bestaan
02/02/07
WHERE EAGLES DARE
Where eagles dare
We meet the clouds
And feel the dust
And put our trust
In simple care
The daily now
Not far away
We gather a crowds
And build our trust
Standing up
For being our proud.
09/03/07
Die lewe
So tussen boom en bas
Waar die neandertalers
Hulle groewe slaan
In niemandsland bestaan
So bars die skoenlapper(vlinder)
Uit sy nate en pronk
Verder uit sy / haar kooi
Deltawerke van deurgaan
Met stof om ons voete
Die doen van die lewe
En bestaan
19/07/07
Ruimte
`n Gat in die lug spring
Ruimte tussen jou ore maak
Rondomtalie dans
In die ruimte om jouself
Delf in die ruimte
Daar diep onder in jou
Links en regs...
Deur dinge wat jou raak
Ruimte met vaart
Soos in `n hop-mal ryding
Altyd vooruit na die toekoms
Gestoot deur die verlede
Getrek deur wat nog gaan kom
Die ruimte van jou fantasie
Dan spring ons weerdaai gat in die lug
En ons sê dis ruimte van eie smaak
20/07/07
Natuur
Die son droog op
Aan die horison
Die dag daal
En spaar sy krag
Vir die nag
En weer opstaan môre
Terwyl Helios ons songod
Die hemelruim span
`n Nuwe dag met son
21/07/07
Lewe
Ek skerm myself af
En dan word ek soms naar
Ek sop die verlede op
Dink en dink en dink
Verlaf wonder en verder gaan
Weer daai nuwe bestaan
21/07/07
Skemering
Die skemering is vandag grou
Nie soos ek dit altyd ken nie
Bietjie stil en is alleen en dit wonder
Die droom het waar geword
En is nog steeds waar
Maar vir hoe lank
`n Verrassing van die lewe
Wat sy skaduwee nou gooi
Aan die verkeerde kant is dit nou
Ook van die maan en ekspandeer
Maar in daai grou sit ook vlokke
Van heldere kleure en intensieteit
Van goed gaan en bou en verder
Steeds verder bou aan daai kooi
03/11/06
Van Hier Na Die Kaap
Die wind waai van die Kaap na hier
Ek voel dit en dit suisom my ore
Dit bruis deur my are en ek weet
Jy is daar elke oomblik van die dag
En dit is suiwer en waaragtig
Die son vergaan
En die maan kan lag
En ons drome lag saam
En wonder en weet
Ons is daar
Die aarde is klein as jy met `n sataliet kyk
Maar ons kyk met ons harte
Ons weemoed oorwin die ekspansie
Tafarele van gewete wat weet
En ons heilig verklaar
13/12/06
Onthou
Die liefde is alles
Of jy dit wil of nie wil nie
Dit omhels alles
En maak die lewe waar
Dit verteer die kwaad
En dit bid tot die môre-son
Dit laat jou joebel en leef
Vir wie jy is en wat jy kan
Dit maak mense-mense
23/12/06
Vandag
Die duiwe koer vandag en
Weer op `n spesiale manier
Dieper en meer intens
Hulle roep die somer aan
Om ons weer te kom wys
Die geure en kleur
Van ons bestaan
Die duiwe sit in daai kale takke
En hulle mors op die grond
En eet hulle magies vol uit die krop
Dit is weer paringsdrag omdat dit moet
Voorjaar en lente `n natuurlike drang
Is nog te koud hier, maar ook warm
En dan het jy ook nog so `n solitair duifje
Die sit heeltemal alleen en wonder
Daar eenkant op sy stok, hy koer of kraai nie
Miskien is hy die bedinker van dit almal
Daai duifie wals oor die tyd en oorleef nog steeds
En span sy vleke as geen ander wat bestaan
27/01/07
Tyd
Wat is die tyd soms snaaks
En laat ons raai
Laat ons droom van wat was
En ook nie was nie en van alleen wees
Ook in ons drome van bestaan
Die tyd snoer ons mond
Van beter weet toe as jy ooit kon geweet het
Tyd snoer sommer baie dinge
Die snoer ons sommer van hier
Na daar en deurmekaar
En gooi ons terug na die moment van
Vandag, van gaan se bestaan
02/02/07
Time
Where eagels dare
And the rainbow comes and go
We are there
Over the moon and back
And here
At he right place
In time.
07/012/06
Die lewe is mooi,
Ja die lewe is mooi en ek voel dit vandag!
Die lewe skeur al die wonde uitmekaar en genees dit
Maakdie sere gesond en genees die korse van verdriet
Die lewe maak ons sommer weer "ons" soos onsself, as dit nodig is
Deel ons verdriet, maar sê ons ook hoe om verder te gaan
Weet vir ons weer die reënboog te span in ons eie fantasie
Hoe ons wil wees en wat ons kan
Ja die lewe laat nie met hom spot nie, hy/sy sê sy sê
En die lewe maak sy plan, dit maak jou eers lam in die murg-pype
En gooi jou dan weer terug na waar jy moet wees
Heeltemal terug dáár om verder te gaan vanwaar jy laas gestop het
Die lewe is bietjie soos verslawing van "af" wees en dan weer "aan"
Van val en opstaan en weer verder gaan
Maar wat sou ons doen sonder daai stukkie eie lewe van ons
Daai stukkie eie grond wat dien as lewens-spons
24/02/06
WHERE EAGLES DARE
Where eagles dare
We meet the clouds
And feel the dust
And put our trust
In simple care
The daily now
Not far away
We gather a crowds
And build our trust
Standingup
For being our proud.
09/03/07
Die Liefde
(kersgroet)
Laat ons die feesdae
`n Reënboog opbou
Van verskillende lae
Van liefde
`n Reënboog
Van geluk
`n Reënboog
Van vertroue
En van hoop
En aanvaarding
En `n reënboog
Van veral weet
Wie onself is
16/12/06
Die dageraad
Die kabouters speel
Van links na regs oor my skouers
Hulle maak hulle Dageraad plesier
Kababel oor die toekoms
En beld my vas aan hier
Nie verder in plesier
Die kabouters groei nog verder
En stoop hulle eigen weg
Van voor na acher
En vorm die geheel, verdeel
27/08/07
Kuier
Al die veld is vrolik
Die dag het sy draai gemaak
Die son trek water en kom tot rus
Die nag ontwaak stadiggies
Begin te bruis en dink
Herhaal die dag wat was
Die tyd van nou geraak!
16/09/07
My Lokomotief
My ratte begin te kraak
Is nie meer so gesmeer as vroeër nie
Om soggens soos `n stoomtrein op gang kom
En die daggang danbeloop
Erg is dit nie, want ons word ouer
En ons leer te leef met wat ons het
Met ons kwale en pyne
Maar ook in besadigheid
En tevrede gevoel wat ons bereik het
Van die tyd van toe
Na tyd van nou en self kontent
15/10/07
Die lewe
Die lewe is `n spel
Wat ons moet speel
En draai ditself om `n keer
En sê altydweer anders
Soos `n oue wyf
wat nie weet nie
En `n man van staal
Met `n klein hartjie
Spot nie met die lewe nie
Want voordat jy dit weet
Het hy jou uitgespoeg
Dit was genoeg
27/10/07
Kop of Stert
Wie dra die swaarste
Die droombedelaar
Of die ou vroutjie op pad
.. om inkopies te doen
by die supermark..
Of miskien die clown
Wat in sy mou lag
maar ook vrolik moet wees
Ons word ouder met ons eie maskers
En oorleef deur die jare
Ons gryp ons kanse waar dit kan
En soms spoeg ons hulle weer uit
Ons span de jare en strek ons moed
Verdrievoudig ons geheim van hoe te leef
Soos ons dink dit moet
03/11/07Skoonheid
Ons het almal ons eie stukkie skoonheid
Diep gegrawe uit ons siel
En ons glo almal weer iets anders
As ons elk aan skoonheid dink en voel
Elke mens het weer sy hart op eie plek
Wat die lewe vir hom of haar wil sê
Soms buig ons die skoonheid dwars
Om in ons eie self te pas
Dan gaan ons verby ons hart
En kom weer terug en verbreed ons pad
Met ons skoonheid is dit altyd goed
Ons kan nie anders as skoonheid self
Dit is eie eerlikheid uit hart gedelf
06//11/07
Dinamo
Die son sê nou hier baie
En by julle is dit miskien warm
Of koud
Maak nie saak nie
Want die son sien ons
En gee ons energie
12/11/07
Waar of Vals
Daar in die poelle van die nag
Daar aan die wortels wat ons vashou
Daar word ons drome gebôre
En ons energie geplant
Ons vreugde geskep
Maar ook ons verdriet van wat nie kan
Ons dorings in die vlees
En ons harmonie
En ons volle maan en volle son
Ja diep in die nag is alles moontlik
Daar gebeur allesdan
20/11/07
Poorten
Die poort staan oop
Vir jou en my.. o Heer
Ons tas die mensheid af
En voel die pyn
Soms slaan ons
Op ons bors en kreun
Dan duik die pyn
Wat knaag en steek
Ons gevoel betas
Ons dra tot af
En weer nuut begin
Uit sonde gedoop
En dan weer af
30/11/07
Waar die môre son sou kan keer
---------
Filantropiese gesdagtes..
Ons bou die rugge van self wees
Die gadagtes van goud vir nou
Ons self te wees en dan
In eie self-behou
En eie hout in eer gekou
En sny dit dan gesteentjes van
Uit gedagtes van goud
Daar waar die maan (3X) kraai
Daar vêr weg.. uit oer idee
Kom ek uit en kraai vandaan
Vir nou
En soek my saligheid
In die klein dingetjies
Maar elke dag weer pats boem
(fier-lan=ttntjies gesaai)
Boem en akabradaba met `n knal!!!
Alles in een klap
Dit is byna weer nuwejaar
Met nuwe wense?
03/012/07
Kers-partye
Daar is maar een slagter in jou lewe
En dit is heeltemal jou eie self
Kerf en bind die vleis maar
En sorg dat dit goed gaar is
Op jou manier gevind
Braai daai tjops tot by die been
En voel die smaak van eie murg
Kers en nuwejaar
Die salf op wat was en nog gaan kom
Die stereotipe van elk jaar`s manifistasie
Maar tog weer `n nuwe begin
Prestasie op eie grond
Voet op die grond stamp
En dan weer deur die lewe drom
11/12/07
Die lewe
Ons lewe is kort
Soms basuin ons dit uit
En soms fluister ons stilletjies
En sê dit sag en met gevoel
Sleep ons die gedagtes baie
Uit die brede verlede saam..
En ryp die tyd daarmee, uit ons hart
Haal die goeie stukke daar-uit..
En bou weer verder ons lewens
Tot `n Fort
15/12/07
GEDICHTEN 2008
Snapshot
So eenvoudig is die lewe nie
Ons draai almal om ons eie as
En vergaar die feite des lewens
Mop dit weg in die afvoer-pyp
En gaan verder
En verskyn dan weer met `n nuwe gevoel
Waar is ons?
Waar het ons bly staan of verder gevorder?
Ek weet nie, maar een ding wat ek wel weet is
Elke keer leer ek iets meer van die lewe
Om verder te gaan
My grens te verlê na die toekoms
15/01/08
Feelings
"I feel it in my bones"
Die koekomdraai gekraai
In 2007
Niet straat af nie
Maar reguit deur gegaan
Die wysheid op sy neus gedruk
Die feite van 2008 ingesluk
En nou verder gaan met daai swaai
Dis iets besonder vir elk persoon
Wat jy wil en kan en beoog
Ons sal verder dra aan die "stones"
17/01/08
Pilaar
Ek dwarrel hier
En ek dwarrel daar
Ek voel so vlug
As `n vlinder wat val
En uiteindlik staan..
Ek weer soos `n pilaar
Stewig en met `n glimlag
En glimlag na die horizon
En sê "ja"
23/01/08
Tierlangtyntjies
Kyk na die son
Gou `n meter laer kyk
Maak `n groot verskil
Dan sien jy dit weer anders
Met `n ander invalshoek
`n Ander verbystering
Wat verskyn as deel
Van die lewe
Die son staan daar bo en is stabiel
Altyd dieselfde in uitstraling
Altyd solitaire met homself
Altyd `n magnetiese, magiese bol
Wat jou rondswaai in
Jou eie pottebakkery
Jou verwonder en uitdaag
Na die planne van die toekoms
02/02/08
Dag des oordeels
Hellevuur
Alle heksen op een hoop
Die misterie word verbrand
Die Satan uitgedaag
Nie links of regs nie
Maar reguit deur
Of op.. of af
En daar gaan ons dan
Elk na sy eie plekkie
Van hoop en wense
Die toekoms voorspel
Deur eie fantasie
Uit ons verlede
05/02/08
Smaak
Alle spruitjes
op een rijtje
Alle zuren op een hoop
Het word lente
Een dikke kus
Aan onzelf
We hebben
De winter overleeft
"Donkere dagen"
Bestrijd als
Kanker in jou
Hoofd.
09/02/08
My Tafelberg
Tafelberg, O.. Tafelberg
Met jou platte kop
En voete in die grond
En ons dag verlig
In die oggend son
Tafelberg, O.. Tafelberg
Jy buig die wind en weer
Was die stad weer skoon
Jij kyk na onder
En wonder weer
03/03/08
Koksmes
Ons sny die vleis
Ons hak die groente
Ons slaan die knoffel plat
Sny die paddastoel in skyfies
Ons slyp ons mes en doen ons bes
05/03/08
Kapers aan die Horison
(Paasfees)
Kaap die mensdom
Maak hulle weer mense
En diere weer diere
Slyp die luukse weer af
Die selfgemaak wierook
Skaaf weer aan jou self
Gooi die emmer leeg
Van al weet
Dit word weer Paasfees
In 2008
18/O3/08
Kapers aan die Horison
(Paasfees)
Kaap die mensdom
Maak hulle weer mense
En diere weer diere
Slyp die luukse weer af
Die selfgemaak wierook
Skaaf weer aan jou self
Gooi die emmer leeg
Van al weet
Dit word weer Paasfees
In 2008
18/03/2008

Die Ekstreme Self
Ekstreem geval
En weer op gestaan
En uit my naad gebars
Getuie gewees
Van eie verdriet
Ook weer..
Die vreugde in myself
My dwalend kop
In sak gestop
Die koers geslaan
Na hoop
In die "son" gevalOm weer te wees
Uit daai diepe hart
In hoop van self
05/04/08
Oorlewe
Het jy dit soms ook?
Dat die wanhoop aan jou siel knaag
Dat dit jou so baie-baie vêr van jouself weg dra
Jou opsluk en dan weer uitspoeg
Dit maak so moeg, so uitsigloos
So asof niks meer son kan gee nie
Met geen straal van hoop
En dan, in dié fase van wasige gedagtes
Tussen hoop en wanhoop..
Roep jou diepste self; "Oorlewe!"
Grijp jou vas en trek jou uit daai gat
En skud weer jou lewe bymekaar
Dit vertel jou dan dat dit oor "lewe" gaan.
`n Lewe van wanhoop, maar veral `n lewe van hoop.
08/06/08
Ruimte
`n Gat in die lug spring
Ruimte tussen jou ore maak
Rondomtalie dans
In die ruimte om jouself
Delf in die ruimte
Daar diep onder in jou
Links en regs...
Deur dinge wat jou raak
Ruimte met vaart
Soos in `n hop-mal ryding
Altyd vooruit na die toekoms
Gestoot deur die verlede
Getrek deur wat nog gaan kom
Die ruimte van jou fantasie
Dan spring ons weer daai gat in die lug
En ons sê dis ruimte van eie smaak
20/07/07
Natuur
Die son droog op
Aan die horison
Die dag daal
En spaar sy krag
Vir die nag
En weer opstaan môre
Terwyl Helios ons songod
Die hemelruim span
`n Nuwe dag met son
21/07/07
Die lewe
So tussen boom en bas
Waar die neandertalers
Hulle groewe slaan
In niemandsland bestaan
So bars die skoenlapper(vlinder)
Uit sy nate en pronk
Verder uit sy / haar kooi
Deltawerke van deurgaan
Met stof om ons voete
Die doen van die lewe
En bestaan
19/07/07
Natuur
Die son droog op
Aan die horison
Die dag daal
En spaar sy krag
Vir die nag
En weer opstaan môre
Terwyl Helios ons songod
Die hemelruim span
`n Nuwe dag met son
21/07/07
Lewe
Ek skerm myself af
En dan word ek soms naar
Ek sop die verlede op
Dink en dink en dink
Verlaf wonder en verder gaan
Weer daai nuwe bestaan
21/07/07
Skemering
Die skemering is vandag grou
Nie soos ek dit altyd ken nie
Bietjie stil en is alleen en dit wonder
Die droom het waar geword
En is nog steeds waar
Maar vir hoe lank
`n Verrassing van die lewe
Wat sy skaduwee nou gooi
Aan die verkeerde kant is dit nou
Ook van die maan en ekspandeer
Maar in daai grou sit ook vlokke
Van heldere kleure en intensieteit
Van goed gaan en bou en verder
Steeds verder bou aan daai kooi
03/11/06
Van Hier Na Die Kaap
Die wind waai van die Kaap na hier
Ek voel dit en dit suis om my ore
Dit bruis deur my are en ek weet
Jy is daar elke oomblik van die dag
En dit is suiwer en waaragtig
Die son vergaan
En die maan kan lag
En ons drome lag saam
En wonder en weet
Ons is daar
Die aarde is klein as jy met `n sataliet kyk
Maar ons kyk met ons harte
Ons weemoed oorwin die ekspansie
Tafarele van gewete wat weet
En ons heilig verklaar
13/12/06
Onthou
Die liefde is alles
Of jy dit wil of nie wil nie
Dit omhels alles
En maak die lewe waar
Dit verteer die kwaad
En dit bid tot die môre-son
Dit laat jou joebel en leef
Vir wie jy is en wat jy kan
Dit maak mense-mense
23/12/06
Vandag
Die duiwe koer vandag en
Weer op `n spesiale manier
Dieper en meer intens
Hulle roep die somer aan
Om ons weer te kom wys
Die geure en kleur
Van ons bestaan
Die duiwe sit in daai kale takke
En hulle mors op die grond
En eet hulle magies vol uit die krop
Dit is weer paringsdrag omdat dit moet
Voorjaar en lente `n natuurlike drang
Is nog te koud hier, maar ook warm
En dan het jy ook nog so `n solitair duifje
Die sit heeltemal alleen en wonder
Daar eenkant op sy stok, hy koer of kraai nie
Miskien is hy die bedinker van dit almal
Daai duifie wals oor die tyd en oorleef nog steeds
En span sy vleke as geen ander wat bestaan
27/01/07
Tyd
Wat is die tyd soms snaaks
En laat ons raai
Laat ons droom van wat was
En ook nie was nie en van alleen wees
Ook in ons drome van bestaan
Die tyd snoer ons mond
Van beter weet toe as jy ooit kon geweet het
Tyd snoer sommer baie dinge
Die snoer ons sommer van hier
Na daar en deurmekaar
En gooi ons terug na die moment van
Vandag, van gaan se bestaan
02/02/07
Time
Where eagels dare
And the rainbow comes and go
We are there
Over the moon and back
And here
At he right place
In time.
07/012/06
Die lewe is mooi,
Ja die lewe is mooi en ek voel dit vandag!
Die lewe skeur al die wonde uitmekaar en genees dit
Maak die sere gesond en genees die korse van verdriet
Die lewe maak ons sommer weer "ons" soos onsself, as dit nodig is
Deel ons verdriet, maar sê ons ook hoe om verder te gaan
Weet vir ons weer die reënboog te span in ons eie fantasie
Hoe ons wil wees en wat ons kan
Ja die lewe laat nie met hom spot nie, hy/sy sê sy sê
En die lewe maak sy plan, dit maak jou eers lam in die murg-pype
En gooi jou dan weer terug na waar jy moet wees
Heeltemal terug dáár om verder te gaan vanwaar jy laas gestop het
Die lewe is bietjie soos verslawing van "af" wees en dan weer "aan"
Van val en opstaan en weer verder gaan
Maar wat sou ons doen sonder daai stukkie eie lewe van ons
Daai stukkie eie grond wat dien as lewens-spons
24/02/06
WHERE EAGLES DARE
Where eagles dare
We meet the clouds
And feel the dust
And put our trust
In simple care
The daily now
Not far away
We gather a crowds
And build our trust
Standing up
For being our proud.
09/03/07
Die Liefde
(kersgroet)
Laat ons die feesdae
`n Reënboog opbou
Van verskillende lae
Van liefde
`n Reënboog
Van geluk
`n Reënboog
Van vertroue
En van hoop
En aanvaarding
En `n reënboog
Van veral weet
Wie onself is
16/12/06
Die dageraad
Die kabouters speel
Van links na regs oor my skouers
Hulle maak hulle Dageraad plesier
Kababel oor die toekoms
En beld my vas aan hier
Nie verder in plesier
Die kabouters groei nog verder
En stoop hulle eigen weg
Van voor na acher
En vorm die geheel, verdeel
27/08/07
Kuier
Al die veld is vrolik
Die dag het sy draai gemaak
Die son trek water en kom tot rus
Die nag ontwaak stadiggies
Begin te bruis en dink
Herhaal die dag wat was
Die tyd van nou geraak!
16/09/07
My Lokomotief
My ratte begin te kraak
Is nie meer so gesmeer as vroeër nie
Om soggens soos `n stoomtrein op gang kom
En die daggang dan beloop
Erg is dit nie, want ons word ouer
En ons leer te leef met wat ons het
Met ons kwale en pyne
Maar ook in besadigheid
En tevrede gevoel wat ons bereik het
Van die tyd van toe
Na tyd van nou en self kontent
15/10/07
Die lewe
Die lewe is `n spel
Wat ons moet speel
En draai ditself om `n keer
En sê altydweer anders
Soos `n oue wyf
wat nie weet nie
En `n man van staal
Met `n klein hartjie
Spot nie met die lewe nie
Want voordat jy dit weet
Het hy jou uitgespoeg
Dit was genoeg
27/10/07
Kop of Stert
Wie dra die swaarste
Die droombedelaar
Of die ou vroutjie op pad
.. om inkopies te doen
by die supermark..
Of miskien die clown
Wat in sy mou lag
maar ook vrolik moet wees
Ons word ouder met ons eie maskers
En oorleef deur die jare
Ons gryp ons kanse waar dit kan
En soms spoeg ons hulle weer uit
Ons span de jare en strek ons moed
Verdrievoudig ons geheim van hoe te leef
Soos ons dink dit moet
03/11/07
Skoonheid
Ons het almal ons eie stukkie skoonheid
Diep gegrawe uit ons siel
En ons glo almal weer iets anders
As ons elk aan skoonheid dink en voel
Elke mens het weer sy hart op eie plek
Wat die lewe vir hom of haar wil sê
Soms buig ons die skoonheid dwars
Om in ons eie self te pas
Dan gaan ons verby ons hart
En kom weer terug en verbreed ons pad
Met ons skoonheid is dit altyd goed
Ons kan nie anders as skoonheid self
Dit is eie eerlikheid uit hart gedelf
06//11/07
Dinamo
Die son sê nou hier baie
En by julle is dit miskien warm
Of koud
Maak nie saak nie
Want die son sien ons
En gee ons energie
12/11/07
Waar of Vals
Daar in die poelle van die nag
Daar aan die wortels wat ons vashou
Daar word ons drome gebôre
En ons energie geplant
Ons vreugde geskep
Maar ook ons verdriet van wat nie kan
Ons dorings in die vlees
En ons harmonie
En ons volle maan en volle son
Ja diep in die nag is alles moontlik
Daar gebeur alles dan
20/11/07
Poorten
Die poort staan oop
Vir jou en my.. o Heer
Ons tas die mensheid af
En voel die pyn
Soms slaan ons
Op ons bors en kreun
Dan duik die pyn
Wat knaag en steek
Ons gevoel betas
Ons dra tot af
En weer nuut begin
Uit sonde gedoop
En dan weer af
30/11/07
Waar die môre son sou kan keer
---------
Filantropiese gesdagtes..
Ons bou die rugge van self wees
Die gadagtes van goud vir nou
Ons self te wees en dan
In eie self-behou
En eie hout in eer gekou
En sny dit dan gesteentjes van
Uit gedagtes van goud
Daar waar die maan (3X) kraai
Daar vêr weg.. uit oer idee
Kom ek uit en kraai vandaan
Vir nou
En soek my saligheid
In die klein dingetjies
Maar elke dag weer pats boem
(fier-lan=ttntjies gesaai)
Boem en akabradaba met `n knal!!!
Alles in een klap
Dit is byna weer nuwejaar
Met nuwe wense?
03/012/07
Kers-partye
Daar is maar een slagter in jou lewe
En dit is heeltemal jou eie self
Kerf en bind die vleis maar
En sorg dat dit goed gaar is
Op jou manier gevind
Braai daai tjops tot by die been
En voel die smaak van eie murg
Kers en nuwejaar
Die salf op wat was en nog gaan kom
Die stereotipe van elk jaar`s manifistasie
Maar tog weer `n nuwe begin
Prestasie op eie grond
Voet op die grond stamp
En dan weer deur die lewe drom
11/12/07
Die lewe
Ons lewe is kort
Soms basuin ons dit uit
En soms fluister ons stilletjies
En sê dit sag en met gevoel
Sleep ons die gedagtes baie
Uit die brede verlede saam..
En ryp die tyd daarmee, uit ons hart
Haal die goeie stukke daar-uit..
En bou weer verder ons lewens
Tot `n Fort
15/12/07
Feelings
"I feel it in my bones"
Die koekomdraai gekraai
In 2007
Niet straat af nie
Maar reguit deur gegaan
Die wysheid op sy neus gedruk
Die feite van 2008 ingesluk
En nou verder gaan met daai swaai
Dis iets besonder vir elk persoon
Wat jy wil en kan en beoog
Ons sal verder dra aan die "stones"
17/01/08
Snapshot
So eenvoudig is die lewe nie
Ons draai almal om ons eie as
En vergaar die feite des lewens
Mop dit weg in die afvoer-pyp
En gaan verder
En verskyn dan weer met `n nuwe gevoel
Waar is ons?
Waar het ons bly staan of verder gevorder?
Ek weet nie, maar een ding wat ek wel weet is
Elke keer leer ek iets meer van die lewe
Om verder te gaan
My grens te verlê na die toekoms
15/01/08
Pilaar
Ek dwarrel hier
En ek dwarrel daar
Ek voel so vlug
As `n vlinder wat val
En uiteindlik staan..
Ek weer soos `n pilaar
Stewig en met `n glimlag
En glimlag na die horizon
En sê "ja"
23/01/08
Tierlangtyntjies
Kyk na die son
Gou `n meter laer kyk
Maak `n groot verskil
Dan sien jy dit weer anders
Met `n ander invalshoek
`n Ander verbystering
Wat verskyn as deel
Van die lewe
Die son staan daar bo en is stabiel
Altyd dieselfde in uitstraling
Altyd solitaire met homself
Altyd `n magnetiese, magiese bol
Wat jou rondswaai in
Jou eie pottebakkery
Jou verwonder en uitdaag
Na die planne van die toekoms
02/02/08
Dag des oordeels
Hellevuur
Alle heksen op een hoop
Die misterie word verbrand
Die Satan uitgedaag
Nie links of regs nie
Maar reguit deur
Of op.. of af
En daar gaan ons dan
Elk na sy eie plekkie
Van hoop en wense
Die toekoms voorspel
Deur eie fantasie
Uit ons verlede
05/02/08
Smaak
Alle spruitjes
op een rijtje
Alle zuren op een hoop
Het word lente
Een dikke kus
Aan onzelf
We hebben
De winter overleeft
"Donkere dagen"
Bestrijd als
Kanker in jou
Hoofd.
09/02/08
My Tafelberg
Tafelberg, O.. Tafelberg
Met jou platte kop
En voete in die grond
En ons dag verlig
In die oggend son
Tafelberg, O.. Tafelberg
Jy buig die wind en weer
Was die stad weer skoon
Jij kyk na onder
En wonder weer
03/03/08
Koksmes
Ons sny die vleis
Ons hak die groente
Ons slaan die knoffel plat
Sny die paddastoel in skyfies
Ons slyp ons mes en doen ons bes
05/03/08
Kapers aan die Horison
(Paasfees)
Kaap die mensdom
Maak hulle weer mense
En diere weer diere
Slyp die luukse weer af
Die selfgemaak wierook
Skaaf weer aan jou self
Gooi die emmer leeg
Van al weet
Dit word weer Paasfees
In 2008
Die Ekstreme Self
Ekstreem geval
En weer op gestaan
En uit my naad gebars
Getuie gewees
Van eie verdriet
Ook weer..
Die vreugde in myself
My dwalend kop
In sak gestop
Die koers geslaan
Na hoop
In die "son" geval
Om weer te wees
Uit daai diepe hart
In hoop van self
05/04/08
Oorlewe
Het jy dit soms ook?
Dat die wanhoop aan jou siel knaag
Dat dit jou so baie-baie vêr van jouself weg dra
Jou opsluk en dan weer uitspoeg
Dit maak so moeg, so uitsigloos
So asof niks meer son kan gee nie
Met geen straal van hoop
En dan, in dié fase van wasige gedagtes
Tussen hoop en wanhoop..
Roep jou diepste self; "Oorlewe!"
Grijp jou vas en trek jou uit daai gat
En skud weer jou lewe bymekaar
Dit vertel jou dan dat dit oor "lewe" gaan.
`n Lewe van wanhoop, maar veral `n lewe van hoop.
08/06/08
Oorlewe
Het jy dit soms ook?
Dat die wanhoop aan jou siel knaag
Dat dit jou so baie-baie vêr van jouself weg dra
Jou opsluk en dan weer uitspoeg
Dit maak so moeg, so uitsigloos
So asof niks meer son kan gee nie
Met geen straal van hoop
En dan, in dié fase van wasige gedagtes
Tussen hoop en wanhoop..
Roep jou diepste self; "Oorlewe!"
Grijp jou vas en trek jou uit daai gat
En skud weer jou lewe bymekaar
Dit vertel jou dan dat dit oor "lewe" gaan.
`n Lewe van wanhoop, maar veral `n lewe van hoop.
08/06/08
Sin gee aan die lewe
Ons mense soek na die sin van die lewe
Probeer ons eie skoonheid te skep
Soms kyk ons diep in onsself
En sien dan ons lewes is sinloos en leeg
Maar die lewe self en sin gee aan die lewe
Is één kloppende hart, dis ons persoonlike krag
Dit maak ons lewes leefbaar en maak ons sterk
Gee ons diep innerlike rus in onsself
Ja, ons smag almal na die sin van die lewe
As ons so in eie hartkamers delf.
En een ding weet ek seker
`n Sinvol lewe is die werklike lewe self
21/08/08
Nederland
(herfs)
Die dag is blou hier met `n mooi herfs son.
En die voëls vlieg rond om klaar te maak vir die winter.
Hulle roep my en sê; geniet van die herfs
Party van hulle vlieg al heeltemal uit Siberië
En dan maak hulle `n tussen-stop hier
En land nog `n keer nog `n jaar in die Kaap
08/09/08
Vandaag
Nu zit de boter om de kwast
De poedersuiker gestrooid
De dag zover haarfijn gekamt
De muske-rat in de pan
Verfijnde smaak van modder
De horizon verkend en daar is zon
De doorns één voor één weer uitgehaald
In mijn jaszak verstop voor morgen
Mijn buskruit geladen voor vanavond
Morgen word weer spannend in eigen recht
Weer drinken uit de toekoms en wat gebeuren zal
Een plek waar seconden onze toekomst zal bepaal
22/09/08
Reénboog
Al die kleure van die reénboog
Staan gebuig in die son van herfs
Elk kleur met eie verhaal
Soms lig en soms donker
Maar die beste kleur is
Al die kleure van die reënboog
Saamgesmelt tot `n smeltkroes
Van EIE lewensharmonie
01/10/08
Die draai om die as
My Stuk ellende stort die nag in
Dit word wasig voor my oë
En ek ruik die geur van laventel
Ruik die gedagtes van toe en nou
Die toe, maak nie meer saak nie
Maar nou..
Dit is môre en die son skyn weer
Bind my aan die dag
Verwagtings en verlange
Die draai word weer gemaak
Om daai as van `n nuwe dag
En met die skemerson, word dit weer nag
06/11/08
Fantasie Streep
As jy `n streep kan trek
Zien jy dit, jy voel dit
Dit het skerp kante
En sag kante
Kante wat gebuig is
En reg-uit loop
Kante wat verdof
Skemerkante
Fantasie is die mistiek
Van wêrelde wat verloor is
Wat jy weer terug kan vind
Wat vir nou se tyd bepaal is
Ons het almal.. Ons eie kante
Wense
Van dag tot dag en verder...
03/12/08
Speciaal vir jou
Doeke draai en was
Die horison bekyk
Die alfabet van lewe
Oorsig uit verlede
Die haarspeld steek
In toekoms en verlê
Die vreugde self
Die is en was.
29/01/09
Driekwarts-uur van oorwinning
Oortuig van jouself
Van die drie-kwart-draads van jouself
Uitgestrek oor die horison
En dan verkrimp en ontwaak
Jou "oë" het weer oopgegaan
Weer wakker geword in dié, eie self
Die misdaad van eie verkragting oorwin
Met spoed verander en gewen.
07/02/09
Dromen en werkelijkheid
Tussen droom en werkelijkheid
Schuilend het misterie van die nacht
De diepe kloven naar de dag
Verwerken onze dagen in een molen
Verzorgd onze dag met nieuwe moed
10/02/09
Die lewe
Weerloos en verban
In die gedagtes van myself
Wat is ek?
En wat is die wêreld om myself
Wat is tegniek en vooruit gaan
Wat is kennes en geen mag
Wat is weemoed met `n lag
Die dag van môre
Staan weer oop en bloot
Gereed vir die nag
23/02/09
Die sirkel is rond
Daar in `n hoekie
In die oog van die orkaan
Sit iemand te loer
Iemand wie verstaan
Wie lief is vir jou
Iemand na aan jou hart
En begaan
27/02/09
`n Groet van Hoop aan jou
Kan `n mens praat van hoop
Op dae soos vandag
Wanneer die son nie skyn nie
En die volle maan
Agter die wolke bly te skuil
Dae wanneer die moed ontbreek
Om verder te gaan, te lééf
Wanneer die wanhoop
In jou oor fluister en sê;
Jy het misluk en is niks werd nie
Maar hoop is `n baie sterk emosie
Sterker as die wanhoop
Sterker as die son en maan
Hoop gee innerlike krag
Gee die warmte en oortuig
Om `n gat te slaan in wanhoop
En die angste sonder son
Die maan te dra as ereprys
En hulde bring aan eie self
So diep uit eie hart moes delf
02/03/09
(in beeldspraak van gevoel)
Deliverance (film)
Ik sien hier en ek sien daar
Ek sien my nooddop deur mekaar
Van regs na links en terug
En verder en maar kyk
die boom en bas gelyk
Die poort staan oop
Dis aand en ek het hoop
Nog voor slaap sag "my kindje"
Gesing word sal word
O lewe Heer dan..
Gee ik myself gelyk
28/02/09
Vlinders
Vlinders in die reënval
Gevang in dié tyd van dag
En dan weer verder
Die vlerke weer gespan
Breed en suiwer
Verder gaan op weg
09/03/08
Ideë
Berge, doeke
Wapper in die wind
Hulle is skoon
Gewas...
In maaglik dou
Ver-smal met lewens-lug
Die reine
En die waarheid
Gegryp uit weet
En nie kan nie
Maar ook kan!
27/03/09
Paas Groete
Deur die drek met paas
Die lewe behandel my so
So anders in my drome
Elke jaar weer anders
Met ander gemoeds rigtings
Anders weer te vertrou die dinge
Vashou steeds uit die verlede
En droom in die toekoms
Gedagtes loodswaar
Maar ook vry en dit verober my
Slaan `n paal waar..
Dit moet
02/04/09
Smak is lewe
Die Wors
Steek half in die mosterd
Te veel of te min...
Dis half gesteek
Nog te sien van bo
Uit te haal en
Op te eet
Bietjie improvisasie
En dan weer dors
Na daai groote
Kleine wors
04/04/09
We hebben het met ze allen nodig.. liefde
Die son skyn hier
die mus *** `n end weg
Aan sy elke dag se kos
Of sit te dink op `n tak
Die ander voëltjies sing ook
Bring die son weer terug
Met hulle roep
Nuwe roep in nuwe seisoen
Enkel en alleen om te oorleef
09/05/09
Over de dijk
Wie heeft `t goede spriet
We zitten allen zoms zo
In de modder
Te ploetteren naar wat..
De grasspriet of de vlinder
Wie maakt de zon
Nog een vraag
In de duister
Stuipend verder
Eigen gemoed verdelft
Maar ook weer boeiend
In een fractie van second
Pasjes afmeten en tellen
1234 en verder..
Dwarrelend de lucht in
En weer naar benee
Dit doet wat met jou
Jij leeft!
11/05/09
Vryheid
Vryheid moet jy nie in groot dink soek nie
Dit sit naby jou in eie kop
Vryheid moet jy nie ver soek nie
Want dit sit in eie hart
Vryheid is daai stukkie wat ons laat groei
Wat ons die opening gee na vrye gedagtes
Te kan groei in eie gees
Vryheid dra ons hart
Met vryheid word ons towernaars
Ons gees voorspel die tyd
Red ons van die wanhoop en gee ons krag
Vryspel in ons toekoms baan
Eie vryheid gee ook hoop vir ander
Jou krag gedra tot dáár
Die winter word weer somer
In vryheid met mekaar
19/06/09
Vryheid
Sit vryheid in die son
Of as die maan skyn
Of as die skape blêr
Of die horison weer sak
Die moesson-wind verdwaal
En is vry
Die bloessem in die wind
Gee vryheid en prag
Maak die dag weer fris
Bou die horison
Tot waar dit was
Waar ons die vryheid vind
23/06/09
Die Lewe
Ek skop die emmer sommer daar vêr
Doer waar niemand my ken nie
Speel `n lied op die kitaar en sing
Baldadig ruis, ook harmonie
My hart word skoon en vier die lewe
Vir iemand die dit sien
04/08/09
Wil je reageren ? Meld je dan gratis aan en profiteer van vele voordelen of log in.
Hele mooie gedichten Deon. Ik neem je artikel mee naar mijn pagins dan kan ik ze allemaal nog eens rustig doorlezen. Groetjes, Petra
Ik neem je gedichten mee hoor Deon.Ik was er een hoop kwijt door een besmette harde schijf..Bedankt!!!!! Groetjes Sylvia.
Hoi Deon Ik neem ze mee, dan kan ik ze weer eens rustig doorlezen. Bedankt groetjes Micky